Inflasie onder beheer en kan rentekoersverlagings versnel
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek Suid-Afrika se inflasiesyfer en die hoofredes wat moontlik tot ‘n verlaging in rentekoerse kan lei.#Inflasie #onder #beheer #kan #rentekoersverlagings #versnel