Transnet gebruik al hoe meer Suid-Afrikaanse lokomotiewe
‘Nou gaan die werklike probleem die netwerk wees; lokomotiewe is nie meer krities nie’: Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank.
#Transnet #gebruik #hoe #meer #SuidAfrikaanse #lokomotiewe